Jon-Erik Hexum

Jon-Erik Hexum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1957-11-05)5 November 1957
Sterfte 18 Oktober 1984 (op 26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon-Erik Hexum (5 November 1957 – 18 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Voyager from the Unknown (1982) en in die televisiereekse Voyagers! (1982), Hotel (1983), en Cover Up (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy